HL 482 1. GOD SY MET U TOT ONS WEER ONTMOET; MAG SY RAAD ONS LEI EN HEILIG, MET SY KUDDE ONS BEVEILIG, GOD SY MET ONS TOT ONS WEER ONTMOET! KOOR: WEER ONTMOET, WEER ONTMOET, WEER ONTMOET IN HEERLIKHEID, WEER ONTMOET, WEER ONTMOET; GOD SY MET U TOT ONS WEER ONTMOET! 2. GOD SY MET U TOT ONS WEER ONTMOET; IN SY VLEUELSKADU HOED HY, MET SY DAAGLIKS' MANNA VOED HY; GOD SY MET U TOT ONS WEER ONTMOET! 3. GOD SY MET U TOT ONS WEER ONTMOET; HOU SY LIEFDEVAANDEL OOR U, GAAN DIE DOODSDAL DEUR STEEDS VOOR U; GOD SY MET U TOT ONS WEER ONTMOET! 4. GOD SY MET U TOT ONS WEER ONTMOET; HOU SY LIEFDEVAANDEL OOR U, GAAN DIE DOODSDAL DEUR STEEDS VOOR U GOD SY MET U TOT ONS WEER ONTMOET!